Die Karoo is bekoorlik ‘n plek vol omgee, pragtige natuur en kleurvolle mense. Dit is hoekom ek besluit het om myself hier te vestig, in ‘n klein dorpie genaamd Murraysburg. In hierdie unieke w√™reld, weg van die stad se lawaai, in ‘n omgewing vol mooi, is waar ek my inspirasie vind.

My kwalifikasies in Toerisme Bestuur en Visuele Kommunikasie gee jou die versekering dat ek nie net mooi prentjies maak nie, maar ook verstaan dat die regte besigheid en bemarkingsaanslag net so belangrik is om optimale resultate vir jou te waarborg.

Blaai gerus deur die my webblad, en kontak my dat ons saam kan gesels oor wat vir jou belangrik is.