|
Kleiner dorpies is gewoonlik die vriendelikste plekke ,waar mens nog opregte gasvryheid kan ervaar. Elke dorpie het een of ander juweel wat hy 'n besoeker kan bied, maar meeste van die tyd weet min mense hiervan.
Dit is waar destinasie bemarking 'n dorpie en sy gemeenskap kan help om waargeneem te word deur potensiele besoekers aan die dorp. Met die samewerking van die gemeenskap kan ons vir jou dorpie 'n plan van aksie saamstel om 'n omvattende webwerf op te stel wat nuwe deure kan oop maak.
|
|